Die NVG gaan adjunkspeaker van Gauteng Provinsiale Wetgewer vervolg
Skaars twee weke nadat AfriForum se privaatvervolgingseenheid aan die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) geskryf het oor die verwerpte saak teen Vuyo…
Skaars twee weke nadat AfriForum se privaatvervolgingseenheid aan die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) geskryf het oor die verwerpte saak teen Vuyo…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid staan tans twee klaers by met klagtes van korrupsie teen ’n instrukteur van die Indlela Opleidingsakademie. Dit…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid was vandag weer in die Thembisa Landdroshof om vir Michele Bebbington, asook die Cassanga-familie, te verteenwoordig. Die…
Vuyo Mhlakaza-Manamela, adjunkspeaker van die Gauteng Provinsiale Wetgewer, moet haarself aan die hof verduidelik omdat sy na bewering ’n polisiebeampte…
Nadat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) vir meer as agt jaar versuim het om vervolging in te stel teen Dieter Bergs…
Jaco Swart is vandag skuldig bevind aan aanranding met die doel om sy vervreemde vrou, Nicoleen, ernstig te beseer. Die…
Waarnemende adjunkregterpresident T.J. Raulinga het vandag uitspraak voorbehou tot 6 Junie 2022 in die Suid-Afrikaanse regering se aansoek om herroeping…
’n Strafregtelike klag is ingedien teen ’n prominente prokureur van Sandton wat van seksuele misdrywe en die seksuele gereedmaking van…
Die streekshof in Johannesburg het ’n verhoordatum vasgestel vir die saak van seksuele aanranding en teistering teen ’n voormalige waarnemende…
’n Dronkbestuurder het skuldig gepleit op klagtes van strafbare manslag byna vyf jaar nadat hy die noodlottige ongeluk veroorsaak het…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing