Privaatvervolgingseenheid bevraagteken gebrek aan dringendheid in Pierre de Vos-ondersoek
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het aan Fani Masemola, die nasionale polisiekommissaris, geskryf om ’n formele klag te registreer oor hoe die…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het aan Fani Masemola, die nasionale polisiekommissaris, geskryf om ’n formele klag te registreer oor hoe die…
Nhlanhla Ngwenya, die Zimbabwiese-burger wat daarvan aangekla word dat hy die restauranteienaar Roberto da Silva in Oktober 2018 doodgeskiet het…
Herhaalde pogings deur AfriForum se privaatvervolgingseenheid om die Gautengse Departement van Onderwys (GDO) te kry om met Phoenix High School…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid is diep teleurgesteld nadat die geregtelike doodsondersoek van Solomon (Solly) Nengwane weer uitgestel is. Die saak is…
Oupa Chembe (52) het vandag in die Krugersdorp Landdroshof skuldig gepleit op ’n klag van aanranding op Zander Oosthuizen (19)….
Regter Réan Strydom het vandag in die Hooggeregshof in Johannesburg vir Dieter Bergs (87) skuldig bevind aan moord met voorbedagte…
Phoenix High School in Vereeniging se skoolbeheerliggaam het AfriForum se privaatvervolgingseenheid genader vir dringende hulp, aangesien die Gautengse Departement van…
Sakeman Hannes Botha het vandag ’n doktersbrief by die Hatfield-landdroshof ingedien, op die dag waarop hy verhoor sou word vir…
Enkele dae voordat John Schuurman – oftewel Johnny Rockett – weer in die hof moet verskyn omdat hy na bewering…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid was vandag in die Pretoria Streekhof waar die verhoor van Jacques Loock eindelik veronderstel was om aan…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing