Upington-tak verfraai park op hoofroetes
Die park op die hoek van Borcherd- en Rondomstraat in Upington het bykans ’n gedaanteverwisseling ondergaan nadat die plaaslike AfriForum-tak…
Die park op die hoek van Borcherd- en Rondomstraat in Upington het bykans ’n gedaanteverwisseling ondergaan nadat die plaaslike AfriForum-tak…
AfriForum se Groter Moot-buurtspan en -buurtwag het al keer op keer gewys dat hulle hande vir niks verkeerd staan nie…
AfriForum se Noord van die berg-buurtspan het weer onverpoos gewerk om te verseker dat Pretoria-Noord se strate in Mei skoon…
AfriForum se Wes-Moot-tak het in Mei voortgegaan om die gemeenskap op verskeie maniere te beveilig. Dié tak het onder meer…
Die AfriForum-tak in Viljoenskroon het kommentaar op die geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) van die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit ingedien en aanbevelings gemaak…
NERSA verontagsaam waarskynlik hofbevel én wetgewing – AfriForum Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n dringende aansoek in die Hooggeregshof in Pretoria…
Heilbronners het dalk te kampe met talle probleme – maar by dié plaaslike AfriForum-tak is verveling nie een daarvan nie….
Die AfriForum-tak in Sasolburg het in Mei steeds onverpoosd gewoeker met die aksies om die dorp netjies te hou. Daar…
AfriForum se Upington-tak het einde Mei hul heel eerste LPR-kamera in Upington opgerig. Hierdie kamera herken nommerplate deur kruisverwysing van…
Die Sasolburg-buurtwag was baie besig in Mei om die gemeenskap in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) te help beveilig….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing