Brandkrane se waterdruk veroorsaak byna katastrofe in Bloem-brand
Onvoldoende waterdruk in brandkrane in die Skipskop-landbouhoewes buite Bloemfontein het gister amper vir ’n katastrofe gesorg. AfriForum se privaat brandweerdiens…
Onvoldoende waterdruk in brandkrane in die Skipskop-landbouhoewes buite Bloemfontein het gister amper vir ’n katastrofe gesorg. AfriForum se privaat brandweerdiens…
Die burgerregteorganisasies AfriForum en Kaapse Forum het vandeesweek hulp verleen aan verskeie gemeenskappe in die Wes-Kaap wat deurgeloop het onder…
AfriForum se Pionier-buurtwag in Pretoria het op 5 Julie in samewerking met Extra Secure-veiligheidsdienste ’n verdagte, wat vermoedelik met ’n…
Die AfriForum-tak in Centurion het tot dusver 926 kg teer gebruik om agt slaggate in Valhalla en The Reeds se…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan vanoggend opdrag gegee om klagtes van korrupsie, bedrog en geldwassery teen die EFF-leiers, Julius…
Vullisverwydering jaag maandeliks tot R600 uit Bloemfonteiners se sak omdat die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit se wisselvallige lewering van dié diens…
Teatergangers kan gereedmaak vir skaterlag- én knop-in-die-keel-oomblikke in die splinternuwe musiekblyspel, Die Afrikaner maak só, wat in Oktober op die…
Die onwettige storting van riool is ’n misdaad, daarom sal AfriForum druk op die Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit toepas om te…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ’n hersieningsaansoek teen die Departement van Water en Sanitasie (DWS) te…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid en Solidariteit Helpende Hand gaan vandag se uitspraak van die geregtelike doodsondersoek na die dood van 144…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing