AfriForum Brandweer help om huisbrand in 20 minute te blus
AfriForum se brandweerdiens in Bloemfontein het Vrydagoggend gehelp om ’n huisbrand in Langenhovenpark te blus, nadat die voorval ongeveer 08:40…
AfriForum se brandweerdiens in Bloemfontein het Vrydagoggend gehelp om ’n huisbrand in Langenhovenpark te blus, nadat die voorval ongeveer 08:40…
AfriForum se Trichardt-Evander-Kinross-Secunda-tak (oftewel die Teks-tak) se buurtspan het verlede week vier groot groenstroke skoongemaak wat gesamentlik ’n oppervlak van…
AfriForum se Teks-tak het reeds vroeg in Julie volstoom aan die werk gespring en verskeie areas in Secunda skoongemaak. Altesaam…
Vyf veldbrande, een uitsonderlike span. Dít is hoe Julie tot dusver vir AfriForum se Vanderbijlpark-tak opgesom kan word nadat vrywilligers…
Die AfriForum-tak in Delareyvile het vier nuwe waarskuwingsborde langs die Henk Joubert-natuurreservaat op die R501 opgerig om motoriste te waarsku…
Altesaam 45 arrestasies is op 5 Julie in ’n gesamentlike operasie tussen AfriForum se Delmas Valke-protospan en die Suid-Afrikaanse Polisiediens…
AfriForum se Dink of Sink-span het op 11 en 12 Julie die tweede van ses streeksuitdunne vir die Dink of…
AfriForum se Nelspruit-tak het ’n skenking ter waarde van R5 000 in die vorm van water, energiekoeldranke, lemoene en energiestafies…
Die Modimolle-Mookgophong Plaaslike Munisipaliteit se wisselvallige dienslewering in Mookgophong (Naboomspruit) het AfriForum se Naboomspruit-tak genoodsaak om ’n 10 000 liter watertenk…
AfriForum se Benoni-tak is vandeesmaand op ’n missie om, nes ander AfriForum-takke landwyd, enorme slaggate te herstel om die agteruitgang…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing