#VulDieGat: Delportshoop-tak vul 122 slaggate in slaggatmaand
AfriForum se Delportshoop-tak het in Julie 122 slaggate met twee ton sand en vyf sakke sement gevul. Hierdie merkwaardige inisiatief…
AfriForum se Delportshoop-tak het in Julie 122 slaggate met twee ton sand en vyf sakke sement gevul. Hierdie merkwaardige inisiatief…
AfriForum het verlede maand voortgegaan om tehuise in Middelburg teen misdadigers te beveilig deur nóg sonkragveiligheidsligte op te rig. Die…
AfriForum het ’n nuwe slimfoontoepassing ontwikkel wat die organisasie se buurtwagte die vermoë sal gee om insidente tydens patrollies onmiddellik…
Die AfriForum-tak in Durbanville het ’n gemeenskapsprojek in Weyersrylaan aangepak en die vervalle randstene voor die NG Kerk Moedergemeente Durbanville…
Die AfriForum-brandspan in Hartbeespoort het in Julie gehelp om ’n aantal brande in die omgewing te blus. Die brande het…
Die AfriForum-buurtwag in Sasolburg het op 26 Julie in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) op onder meer dagga en…
AfriForum se Coligny-tak het in Julie bykans 400 km in die dorp afgelê om van Coligny ’n skoner dorp te…
Te midde van ’n skerp toename in die aantal kapings in die Brits-polisiëringsgebied, het AfriForum se Brits-buurtwag onlangs gespesialiseerde teenkapingsopleiding…
AfriForum se klag van beweerde korrupsie, wanbestuur en misbruik van fondse by die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (NSFAS) waarby…
Ondanks verskeie optogte, aanmanings, petisies en skrywes aan die Kai !Garib Plaaslike Munisipaliteit om basiese dienste aan Kakamas, Keimoes en…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing