AfriForum skop jaarlikse blou-en-groendruppelprojek af
AfriForum-takke landwyd gaan tydens Augustus die watergehalte van drinkwater en water by rioolwaterbehandelingswerke toets – die uitslae sal later in…
AfriForum-takke landwyd gaan tydens Augustus die watergehalte van drinkwater en water by rioolwaterbehandelingswerke toets – die uitslae sal later in…
’n Groot gedeelte van Roseltstraat in Potchefstroom is nou meer begaanbaar nadat die plaaslike AfriForum-tak en -buurtwag hande met inwoners…
AfriForum se Zeerust-tak het die afgelope maand, as deel van ’n deurlopende projek, verdere opknappingswerk by die Burgermonument op die…
AfriForum se Witbank-tak in Emalahleni het in Julie verskeie projekte aangepak om die gemeenskap te ondersteun, waaronder die oprig van…
AfriForum doen ’n dringende beroep op die Tokologo Plaaslike Munisipaliteit om die watertoevoer na Hertzogville binne 48 uur te herstel….
Die boodskap aan swaarvragmotorbestuurders is nou duidelik – Standerton se woonbuurte is nie ’n deurgang of oorstopplek nie. Die nege…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het tydens Julie daarop gefokus om paaie veiliger te maak vir padgebruikers. Dié tak het slaggate…
AfriForum se Lichtenburg-buurtwag het in Julie vanjaar twee noemenswaardige suksesse behaal wat die veiligheid van die gemeenskap ten goede bevorder…
AfriForum se Teenboelieveldtogspan en die span se gelukbringer, Matteus, het die afgelope Vrydag (2 Augustus) raad oor boelies én tonne…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 25 Julie by Croydon House Private School besoek afgelê en 435 leerders toegespreek…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing