Jong entrepreneurs vereer by Die Korf-première
Jong entrepreneurs van Gauteng is gisteraand tydens die première van ’n nuwe Afrikaanse reeks oor entrepreneurskap vereer vir hul besondere…
Jong entrepreneurs van Gauteng is gisteraand tydens die première van ’n nuwe Afrikaanse reeks oor entrepreneurskap vereer vir hul besondere…
Die AfriForum-tak in Vryburg het vroeër vandeesweek, met die aanvang van lente, hoë gras op leë erwe gesny, bome gesnoei…
AfriForum se Centurion-tak is behoorlik bedrywig met ’n verskeidenheid projekte wat op die ou end gesorg het dat hulle met…
Die AfriForum-tak in die Bo-Karoo het 30 Augustus hul nuwe takbestuur aangewys. Dié bestuur is slaggereed en opgewonde om die…
’n Tekort aan 8 594 speurders landwyd beklemtoon volgens AfriForum die dringendheid daarvan om polisiëringsmagte af te wentel na munisipale…
AfriForum se gesprekke met die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (SANRAL) het vrugte afgewerp nadat dié agentskap eindelik in Junie vanjaar ’n…
Die petisie wat AfriForum vandeesweek van stapel gestuur het om die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit uit die hande van ’n EFF-ANC-koalisie…
Stel vierpunt-aksieplan voor Die Nuwe Ontwikkelingsbank (NDB) se toekenning van ’n $1 miljard-lening aan die Suid-Afrikaanse regering, is ’n reusefout,…
AfriForum eis inligting van die Departement van Vervoer rakende die bedenklike aanwysing van IDEMIA Identity and Security South Africa as…
AfriForum se Witbank-tak het vandeesweek met afgryse verneem dat ’n inligtingsbord wat die burgerregteorganisasie aan die Duvha Park-buurtwag geskenk het,…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing