AfriForum maan sosialemediagebruikers oor fopnuusveldtogte téén organisasie
Dit het onlangs onder AfriForum se aandag gekom dat ’n ernstige en kwaadwillige fopnuusveldtog op sosiale media gedryf word in…
Dit het onlangs onder AfriForum se aandag gekom dat ’n ernstige en kwaadwillige fopnuusveldtog op sosiale media gedryf word in…
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het behoorlik gewoeker om die paaie in dié dorp op te knap gedurende Augustus. Die tak…
Die AfriForum-tak in Hartbeespoort het op 28 Augustus omstreeks 12:30 die Madibeng-brandweer gehelp om ’n verwoestende veldbrand agter die Hoërskool…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag geskrewe kommentaar by die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika (OKOSA) ingedien waarin die organisasie ’n beroep…
Die AfriForum-tak in Malmesbury het die afgelope paar weke sy deel gedoen om gemeenskappe te help wat groot skade gelei…
AfriForum het ’n dringende skrywe aan die Victor Khanye Plaaslike Munisipaliteit gerig wat die munisipaliteit aanmaan om onmiddellik behoorlike betalingsooreenkomste…
’n Vullisfiasko is verlede week op Mookgophong afgeweer toe AfriForum se Naboomspruit-tak ingegryp het om huishoudelike vullis in Golfpark en…
AfriForum eis dringende optrede van Motshekga AfriForum het alarm gemaak oor ernstige veiligheidstekortkominge by die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) -ammunisiedepot…
AfriForum se Standerton-tak en -buurtwag het gewoeker in Augustus. Die buurtwag het aan die weeklikse hoë sigbaarheidsparades in samewerking met…
Die AfriForum-buurtwag in Hopefield het op 28 Augustus skoonmaakmiddels en -toerusting ter waarde van R620 aan die plaaslike polisiekantoor geskenk….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing