Centurion-tak woeker in September met instandhouding en veiligheid
AfriForum se Centurion-buurtspan het in September talle skoonmaakprojekte aangepak waartydens ’n totaal van ongeveer 37 800 vierkante meter se gras…
AfriForum se Centurion-buurtspan het in September talle skoonmaakprojekte aangepak waartydens ’n totaal van ongeveer 37 800 vierkante meter se gras…
Nadat AfriForum se Middelburg-tak die afgelope jaar alles in die stryd gewerp het om die Suid-Afrikaanse Vrouefederasie (SAVF) Middelburg Tehuis,…
AfriForum se Delmas Valke-buurtwag het weer verlede maand sy toewyding aan die gemeenskap bewys deur die omgewing teen boosdoeners te…
AfriForum eis antwoorde van Rand Water nadat inwoners in die Govan Mbeki- munisipale gebied onder ernstige waterprobleme gebuk gaan. Gemeenskappe…
AfriForum se Ermelo- en Chrissiesmeer-tak het in September met hul volhoubare skoonmaakprojek in Chrissiesmeer 36 sakke vullis uit die dorp…
Die plaasaanvaller wat Lorraine Prinsloo en haar man, Mike, op 23 Desember 2022 met ’n panga aangeval het is in…
Die Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie se nasionale finaal vir hoërskoolleerders het op 5 Oktober op Akademia se Leriba-kampus in…
AfriForum se Apiesrivier-tak en -buurtwag bied die afgelope nege dae broodnodige ondersteuning aan die hele Apiesrivier-gemeenskap in die vorm van…
AfriForum se Teks-buurtspan het tydens September sy projek by die Secunda-begraafplaas voltooi. Dié span het einde Augustus begin om die…
AfriForum se Kimberley-tak het gedurende September behoorlik boomplantmaand bevorder deur ses vrugtebome aan kleuterskole te skenk. Die skenking het lemoen-,…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing