AfriForum se Helderbergkom-tak verskaf hulppakkette
AfriForum se Helderbergkom-tak het skolehulppakkette aan vier skole en vier kleuterskole in die Helderbergkom-omgewing geskenk as deel van die #AfriForumStaanSaam…
AfriForum se Helderbergkom-tak het skolehulppakkette aan vier skole en vier kleuterskole in die Helderbergkom-omgewing geskenk as deel van die #AfriForumStaanSaam…
AfriForum se Lydenburg-tak het in samewerking met AfriForum Onderwys ’n skolehulppakket aan Lydenburg Preprimêr geskenk. Hierdie pakket bevat handreiniger, ’n…
Die AfriForum-tak in Mosselbaai het drie hulppakkette aan skole in die omgewing versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek…
AfriForum beskou die uitspraak van die Hoogste Hof van Appèl ten gunste van AfriForum se saak vir die behoud van…
AfriForum se Potchefstroom-tak het hulppakkette aan vyf skole in die dorp uitgedeel as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat…
Die burgerregtewaghond AfriForum het vroeg vanoggend – kort nadat Gauteng se aanlyn aansoekproses vir voornemende graad 1- en graad 8-leerders…
AfriForum se Wolmaransstad-tak het ’n hulppakket aan die Gereformeerde Skool in dié dorp geskenk as deel van die AfriForumStaanSaam vir…
AfriForum se Mpumalanga-takke het skole in dié provinsie op verskeie maniere bygestaan om hulle te help om gereed te wees…
Die AfriForum-tak in Prieska het ’n COVID-19-hulppakket aan Hoërskool Prieska verskaf as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek, wat in…
AfriForum se Groter Pretoria-takke het 58 hulppakkette aan skole in die area versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing