AfriForum besoek Laerskool Louis Leipoldt met die teenboelieveldtog
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 16 en 17 Januarie 2023 by die Laerskool Louis Leipoldt in Centurion besoek…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 16 en 17 Januarie 2023 by die Laerskool Louis Leipoldt in Centurion besoek…
Die saak van AfriForum en ander teen die Johannesburgse Metropolitaanse Munisipaliteit oor die buitensporige verhoging van onderwysinstellings se eiendomsbelasting is…
AfriForum het laat gistermiddag (15 November) ’n mondelinge voorlegging oor die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (die sogenaamde BELA-wet) aan die…
AfriForum sal op Dinsdag 15 November 2022 ’n mondelinge voorlegging oor die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (die sogenaamde BELA-wet) aan…
AfriForum het, met verwysing na die finale verslag van die kommissie van ondersoek na rassisme by die Universiteit van Stellenbosch…
AfriForum veroordeel die inhoud van die sogenaamde “diversiteitskursus” wat ’n week gelede by Hoërskool Vishoek aangebied is, asook die aanbieder…
Die afgelope naweek het die nasionale eindstryd van die Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie in Centurion plaasgevind. Die vier beste…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Besigheidsbytjiesspan het op 23 September by die Laerskool Muldersdrif tydens hul entrepreneursdag besoek afgelê as deel…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 22 September die Gereformeerde Skool Dirk Postma (GSDP) in Pretoria besoek. Dié veldtog…
In die laaste streeksuitdun van AfriForum se Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie wat by die Hoërskool Montana in Pretoria plaasgevind…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing