AfriForum onthul: Bekostigbare privaat kliniek in Diepsloot wys onsinnigheid van NGV-wetsontwerp uit
Gesondheidsentrums soos die Unjani Clinic in Diepsloot bewys dat die ANC-regering ’n valse narratief probeer verkoop oor die Wetsontwerp op…
Gesondheidsentrums soos die Unjani Clinic in Diepsloot bewys dat die ANC-regering ’n valse narratief probeer verkoop oor die Wetsontwerp op…
AfriForum slyp sy tande om die heftigste stryd nóg teen Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) te voer nadat dié verdoemende wetsontwerp die…
Die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) sal die ongelykheidsgaping verder vergroot, nóg meer druk op die reeds oorbelaste belastingbetaler plaas en lei…
Die Nasionale Tesourie moet dringend antwoorde gee oor bewerings dat die belastingkorting op mediesefondsbydraes geskrap gaan word. Só sê die…
Die uitgebreide teenstand teen Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) het vandag duidelik geblyk in Krugersdorp waar AfriForum en verskeie organisasies dié wetsontwerp…
Die openbare verhore oor die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) wetsontwerp is hopeloos te min, power geadverteer, swak geleë en onhaalbaar vir…
AfriForum-verteenwoordigers het die openbare verhore vir die beoogde Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) wat op 18 en 19 September in onderskeidelik Beaufort-Wes…
AfriForum het vandag by die openbare verhoor vir die wetsontwerp op die voorgestelde Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) wat in Johannesburg gehou…
Die burgerregteorganisasie AfriForum eis in ’n regsbrief dat die Gautengse Wetgewer se Portefeuljekomitee oor Gesondheid en Welstand, onmiddellik die openbare…
AfriForum doen ’n dringende beroep op die publiek in die Wes-Kaap om in die volgende twee weke hulle stem te…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing