EKWITEITSFONDS GESTAAK TOT GESPREK TUSSEN ORGANISASIES EN MINISTER PLAASVIND
AfriForum en Solidariteit verwelkom die minister van toerisme, Mmamoloko Kubayi-Ngubane, se besluit om die Toerisme-ekwiteitsfonds (TEF) se werksaamhede te staak…
AfriForum en Solidariteit verwelkom die minister van toerisme, Mmamoloko Kubayi-Ngubane, se besluit om die Toerisme-ekwiteitsfonds (TEF) se werksaamhede te staak…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se regspan het ’n prokureursbrief aan pres. Cyril Ramaphosa gerig waarin hulle geskrewe bevestiging vra oor onlangse…
AfriForum en Solidariteit het hul regspanne opdrag gegee om regsopsies te ondersoek nadat pres. Cyril Ramaphosa en Mmamoloko Kubayi-Ngubane, minister…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n skrywe aan sowel pres. Cyril Ramaphosa as die nasionale tesourie gerig om sy misnoeë…
Die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria het vandag die mosie van die hand gewys om COVID-19 Regulasie 69(12)(a), (b), (c) en…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n mosie by die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria ingedien om COVID-19 Regulasie 69(12)(a), (b), (c)…
Die verhoor van Julius Malema, EFF-leier, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder – elk op ’n aanklag van aanranding – sou vandag…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag in ’n skrywe aan Ronald Lamola, minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, versoek dat die…
AfriForum het ’n skriftelike navraag aan die provinsiale kommissaris van georganiseerde misdaad in KwaZulu-Natal gerig om navraag te doen oor…
AfriForum beskou die ANC se aankondiging deur Ace Magashule, sekretaris-generaal van die party, dat die ANC gaan betaal vir die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing