AfriForum loods regsaksie oor beweerde bedrog en korrupsie by die Universiteit van Johannesburg
AfriForum het ’n aansoek ingevolge die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) op die Universiteit van Johannesburg (UJ)…
AfriForum het ’n aansoek ingevolge die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) op die Universiteit van Johannesburg (UJ)…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se regspan het vandag ’n formele aansoek ingevolge die Wet op Bevordering van Inligting (PAIA) op Transnet…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se klagte by die Stad Tshwane oor beweerde bedrog en korrupsie van ’n beampte by ’n lisensiekantoor…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het hofstukke ingedien om as ’n vriend van die hof in die Demokratiese Alliansie (DA) se saak…
Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking (Dirco) se aansoek om verlof tot appèl teen ’n hofinterdik wat AfriForum teen…
AfriForum verwelkom die inhegtenisneming van die Gupta-broers Atul en Rajesh Maandag in Dubai. Hierdie arrestasie is ’n stap in die…
Die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria het vandag die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking (Dirco) se aansoek om verlof tot…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag suksesvol ’n dringende interdik bekom om die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking (Dirco) te…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het in ’n skrywe aan adv. Shamila Batohi, die nasionale direkteur van openbare vervolging (NDOV), vordering versoek…
Die burgerregteorganisasie AfriForum is op 15 Maart 2022 in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria om ’n dringende interdik te bekom…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing