Gesamentlike inisiatief bevorder die kulturele identiteit van die AmaBhele KaJamangile
AfriForum en die kantoor van iNkosi Zwelothando Mabandla het saamgewerk om die kulturele identiteit van die AmaBhele KaJamangile tradisionele gemeenskap…
AfriForum en die kantoor van iNkosi Zwelothando Mabandla het saamgewerk om die kulturele identiteit van die AmaBhele KaJamangile tradisionele gemeenskap…
AfriForum, Saai en die kantoor van Kgosi Mogakolodi Masibi van die Batlharo Boo Tokwana Ba Ga Masibi Tradisionele Gemeenskap van…
Die eerste oes van AfriForum, Saai en Thabake Business Enterprise se gesamentlike groenteprojek is vandeesweek suksesvol afgehandel. Blomkool en brokkoli…
AfriForum en die Zoeloe-koninkryk se ideesentrum Indonsa Yesizwe het gister die nalatenskap van koning Dinuzulu kaCetshwayo gedenk deur ’n begraafplaas,…
AfriForum het met leedwese kennis geneem van die afsterwe van prins Mangosuthu Buthelezi, Inkosi van die Buthelezi- tradisionele gemeenskap en…
AfriForum en Saai het hande gevat met Gung’s Boerdry om produktiwiteit en doeltreffendheid van hierdie buitestedelike boerdery-onderneming te verbeter deur…
AfriForum en die Batlharo Boo Tokwana-Ba-Ga-Masibi Tradisionele Gemeenskap van Disaneng, wes van Mahikeng in die Noordwes-provinsie, het bande gesmee tydens…
Die stroop van die tweede graanoes van die gesamentlike landbouontwikkelingsprojek wat deur AfriForum, Saai, en die Boiphitlhelelo Koöperatief by Noga’s…
iNkosi Zwelothando Mabandla, AfriForum en die familieboernetwerk die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai) het vandag die gesamentlike inheemseveldbok-landbouontwikkelingsprojek in die AmaBhele…
Die Barolong Boo Seleka Tradisionele Gemeenskap het vandag tydens ’n gesamentlike mediakonferensie met AfriForum aangekondig dat dié tradisionele gemeenskap die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing