AfriForum doen ’n beroep op gemeenskappe om saam te werk om artikel 235 te verdedig
AfriForum doen ’n beroep op kultuur- en ander gemeenskappe en hul leiers om in gemeenskaplike belang saam te werk om…
AfriForum doen ’n beroep op kultuur- en ander gemeenskappe en hul leiers om in gemeenskaplike belang saam te werk om…
AfriForum en Saai het deur hul landbou-ontwikkelingsinkubator, Resilient Regenerative Agricultural Initiative NPC (RRAIN), die volgende fase van Kgosi Gaboilelwe se…
AfriForum het op 5 Maart deur ’n prokureursbrief aan Thami Ntuli, premier van KwaZulu-Natal, en Thulasizwe Buthelezi, die LUR vir…
Die Mofumahadi MaMontoeli Mota-groenteprojek van die Batlokoa Ba Mota-kultuurgemeenskap in Tsheseng, Phuthaditjhaba in die Vrystaat slaag die afgelope paar weke…
Die Noga’s Post gemeenskapsgroenteprojek vier ’n suksesvolle Februarie-oes met 180 kg aartappels wat plaaslik verkoop is, terwyl 40 bossies spinasie…
Die gesamentlike lêhoenderprojek van AfriForum, Saai en die Prinses Gabo Stigting, op die plaas Blijdskap in die Thaba’Nchu-omgewing, het in…
AfriForum, Kaapse Forum en die TRANCRAA-Transformasiekomitee van die Genadendal-gemeenskap het in Februarie hande gevat om die gemeenskap se veiligheid oor…
AfriForum wens koning Misuzulu kaZwelithini geluk met die historiese oorwinning wat behaal is met die uitspraak van die Konstitusionele Hof…
AfriForum doen ’n dringende beroep op amakhosi (senior tradisionele leiers) en izinduna (tradisionele leiers) in KwaZulu-Natal om goeie verhoudinge en…
Die landbou-ontwikkelingsvenootskap tussen AfriForum, Saai en kgosatsana (prinses) Gaongalelwe Moiloa, medestigter van die Bahurutshe Ba Ga Moiloa-stigting, het ’n eerste…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide