Krugersdorp-tak verf padmerke oor rondom skole
AfriForum se Krugersdorp-tak het op 15 Julie verskeie padmerke en -strepe rondom skole oorgeverf waartydens groot gedeeltes rondom die Laerskool…
AfriForum se Krugersdorp-tak het op 15 Julie verskeie padmerke en -strepe rondom skole oorgeverf waartydens groot gedeeltes rondom die Laerskool…
AfriForum se Parys-tak het vandag ’n dringende brief aan Senzo Mchunu, die Minister van Water en Sanitasie, gerig oor die…
Die AfriForum-tak in Malmesbury-tak het op 14 Julie meer as 500 boeke aan die ACVV se biblioteek geskenk – verskeie…
AfriForum se Wes-Moot-tak het op 15 Julie ’n skoonmaakaksie van stapel gestuur en die Japie le Roux-park skoongemaak. Hierdie aksie…
AfriForum se Strand-tak en die Strand Patrol-buurtwag het op 14 Julie ongeveer 1 900 kg troeteldierkos ingesamel en aan die Animal Welfare…
AfriForum se buurtwaglede in Centurion het op 18 Julie Stop the bleed-opleiding ontvang waartydens hulle drie vinnige tegnieke geleer het…
AfriForum-verteenwoordigers het op 13 en 14 Julie die openbare verhoor oor die wysiging van artikel 25 van die Grondwet om…
AfriForum se Springbok-tak het die resultate van watermonsters wat onlangs deur ’n geakkrediteerde laboratorium getoets is aan die inwoners van…
AfriForum se Kathu-tak het in Junie gewoeker om die dorp op te knap. Op 7 Junie het ’n werker van…
AfriForum se Hartbeespoort-tak het op 13 Junie ’n aanmaningsbrief aan die munisipale bestuurder van die Madibeng Plaaslike Munisipaliteit gerig. Dit…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing