AfriForum se Sasolburg-tak plant bome vir Boomplantmaand
Die AfriForum-tak in Sasolburg het op 30 September vier wit kareebome in die Hoёveldse Tuine geplant as deel van die…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het op 30 September vier wit kareebome in die Hoёveldse Tuine geplant as deel van die…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het verlede week 16 sipresbome in die Vyfhoek-konsentrasiekampkerkhof in ou Bailliepark geplant om deel te neem…
AfriForum se Overstrand-tak het ingespring om inwoners van Hermanus en omliggende gebiede se waternood te verlig nadat storms verlede week…
AfriForum se Uitenhage-tak het die afgelope Saterdag (30 September) in samewerking met ander plaaslike organisasies, ’n skoonmaakaksie van belangrike historiese…
AfriForum se Roodepoort-tak, die Florida-suid inwonersvereniging (FSRA), gemeenskapslede en die polisie het op 30 September hoop geskep deur 35 bome…
Die AfriForum-tak in Port Elizabeth het op 30 September in samewerking met die Nelson Mandela Baai Metropolitaanse Munisipaliteit bome by…
AfriForum se Pionier-tak in Meyerspark, Pretoria, het op 30 September hande gevat met rolspelers in die gemeenskap om watervoorsiening te…
AfriForum se Noord van die berg-tak is voortaan verantwoordelik vir die instandhouding van die Heldeakker-begraafplaas se tuine. Die tak het…
AfriForum se Witbank-tak in Emalahleni het in September ’n projek in die berugte oop veld by Woltemadestraat voortgesit. Die tak…
AfriForum se Standerton-tak het op 26 September ’n projek by die SAVF-gemeenskapsentrum op die dorp voltooi waartydens die sentrum se…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing