Hiér is die AfriForum-tak in Stellenbosch se nuwe bestuur
AfriForum se Stellenbosch-tak het op 17 Oktober hul algemene jaar vergadering gehou waartydens die takbestuur ook gereorganiseer is. Tommy van…
AfriForum se Stellenbosch-tak het op 17 Oktober hul algemene jaar vergadering gehou waartydens die takbestuur ook gereorganiseer is. Tommy van…
AfriForum-buurtwagte in die Suidstreek het die afgelope naweek in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), plaaslike gemeenskapspolisiëringsforums (GPF), sekuriteitsmaatskappye en…
AfriForum se Helderbergkom-tak het op 12 Oktober aan ’n spesiale inisiatief van die Stad Kaapstad deelgeneem waar die muur by…
AfriForum en Saai het Maandag (21 Oktober) 10 ton voer aan boere in die Kenhardt-omgewing in die Noord-Kaap afgelewer om…
AfriForum se Bellville-buurtwag het vandeesmaand sy patrollies verskerp deur nou ’n minimum van vier voertuie op die pad te hê…
Die AfriForum-buurtwag in Betlehem het die afgelope naweek sowat 200 km in een aand afgelê om die dorp se inwoners…
Die AfriForum-tak in Edenvale het al 50 liter verf gebruik om die randstene en verkeerseilande in dié Oos-Randse stad oor…
Die inwoners van Kroonstad is raadop oor die ernstige rioolprobleme op die dorp en ná talle onbeantwoorde skrywes aan die…
AfriForum se brandspan, in samewerking met verskeie ander rolspelers, het op 20 Oktober ’n deurslaggewende rol gespeel om ’n verwoestende…
AfriForum se Paarl-tak het vandeesmaand in samewerking met Truekrav nóg ’n suksesvolle selfverdedigingswerksessie aangebied. Bykans 30 gemeenskapslede het geleer hoe…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing