Kathu-tak verskuif radiotoring, verbeter radio-opvangs vir brandweer
AfriForum se Kathu-tak het, op versoek van die Gamagara-nooddiens in dié Noord-Kaapse dorp, ingegryp om ’n radiotoring by die stasie…
AfriForum se Kathu-tak het, op versoek van die Gamagara-nooddiens in dié Noord-Kaapse dorp, ingegryp om ’n radiotoring by die stasie…
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het van 5 tot 12 Oktober slaggate op die kruising van Le Rouxweg en Breëstraat gevul….
AfriForum se Pionier tak het op 14 Oktober 250 kg teer gebruik om sewe slaggate in Meyerspark te vul as…
Verteenwoordigers van AfriForum se Oos-Londen-tak het op 12 Oktober die openbare verhore oor die wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) in…
AfriForum het Donderdag (12 Oktober) ’n dringende beroep op die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit gedoen om geen vullisverwyderingsrekeninge te stuur aan…
AfriForum se Ermelo- en Chrissiesmeer-tak en die span van die Daisies het van 2 tot 6 Oktober 2023 ’n skoonmaakprojek…
Die AfriForum-tak in Lydenburg het op 11 Oktober 2023 ’n nuwe brandbestrydingswaentjie aangeskaf om die gemeenskap beter te kan help…
AfriForum se Steynsrus-tak het vier vullisdromme geskenk en op verskillende plekke in dié dorp geplaas as deel van AfriForum se…
AfriForum se Vryburg-tak het op 6 en 7 Oktober ’n suksesvolle sportfees in samewerking met die Tafelronde Vryburg en Green…
’n Waterlek by die Nyl-pompstasie – wat die plaaslike gemeenskap se krane laat droogloop het – is nou herstel danksy…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing