Dis ’n vrotspul! AfriForum Bloemfontein oorhandig memorandum oor swak dienslewering aan Mangaung-metro
Vrot dienslewering in die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit laat ’n vrot smaak in die mond en ’n selfs vrotter stank in…
Vrot dienslewering in die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit laat ’n vrot smaak in die mond en ’n selfs vrotter stank in…
Die AfriForum-tak in Parys het die afgelope naweek ingespring om slaggate in Kortstraat, by die Kiewiet Kleuterskool, te herstel. Die…
AfriForum en die Winburg-distrikslandbou-unie (WDLU) het onlangs kragte saamgesnoer om die nood onder die boerderygemeenskappe van Brandfort, Theunissen, Winburg, Senekal…
AfriForum se Malmesbury-tak het die afgelope Saterdag (18 November) ’n opwindende erfenisprojek aangepak en die verwaarloosde monument vir gevalle soldate…
Die AfriForum-tak in Parys het vandeesweek ’n klag by die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) ingedien oor onwettige en lewensgevaarlike…
Nóg hande nou benodig ’n Vervalle baken in Durbanville, bekend as ’n brandpunt van misdaad, het nou vir die eerste…
Kraaifontein is nou veel fraaier nadat AfriForum se Kraaifontein-tak, as deel van die #OnsDorp-veldtog, ’n toegangspunt tot dié gebied opgeknap…
Die AfriForum-tak in Stellenbosch het op 1 November saam met die wykskomitee en ander lede van die gemeenskap bome geplant…
Die toestand van die paaie in die Noord-Kaap het die AfriForum-takke in dié provinsie genoop om ’n dringende vergadering van…
Die AfriForum-buurtwag in Swellendam doen nie net hulle deel om die gemeenskap te beveilig nie, maar belê ook in die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing