Tshwane-metropolisie ontbied om stokkie te steek voor AfriForum se herstelwerk
Klap in die gesig van vrywilligers wat stad wil opbou, meen burgerregtegroep Die burgerregteorganisasie AfriForum moes vandag (29 Januarie) herstelwerk…
Klap in die gesig van vrywilligers wat stad wil opbou, meen burgerregtegroep Die burgerregteorganisasie AfriForum moes vandag (29 Januarie) herstelwerk…
Verskeie organisasie, rekreasieklubs en gemeenskapslede het op 28 Januarie by die Vaal River Lodge bymekaargekom om ’n grootskaalse skoonmaak-aksie van…
Die AfriForum-tak in Welkom het vanjaar groot planne om dié dorp se paaie veiliger en meer toeganklik te maak –…
Terwyl munisipaliteite se dienslewering in byna elke uithoek van die land agteruitgaan, spring meer en meer gemeenskappe self in om…
Bethal en omliggende dorpe sukkel reeds sedert 21 Januarie met ’n water tekort nadat RandWater weens ’n stukkende transformator moes…
Die buurtwag van AfriForum se Springs-tak het op 20 Januarie gewys dat hulle selfs suksesvol as puntsmanne tydens ’n padwedloop…
Die AfriForum-tak in Lichtenburg laat nie gras onder hulle voete groei nie. Dié tak het vanjaar al 12 ton teer…
Die Benoni-stadsaal – ’n eens statige baken van dié Oos-Randse dorp – sowel as die stadsaalterrein en die aangrensende sypaadjies…
Die buurtspan van AfriForum se Centurion-tak en lede van die Kloofsig-gemeenskap het die afgelope Saterdag (20 Januarie) tydens ’n reuse-skoonmaakaksie…
Die sypaadjies langs die R515-hoofweg kan nou weer deur ’n ring getrek word danksy AfriForum se Rayton-Cullinan-tak en verskeie rolspelers…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing