63 swartsakke vol rommel en tuinvullis later – nóú is onooglike erf in Viljoenskroon skoon
Die AfriForum-tak in Viljoenskroon het Saterdag (20 April) van vroegdag af die gevaarlike en onooglike oop erf op die hoek…
Die AfriForum-tak in Viljoenskroon het Saterdag (20 April) van vroegdag af die gevaarlike en onooglike oop erf op die hoek…
Die AfriForum-takke in Klerksdorp en Stilfontein het kommentaar op die City of Matlosana Plaaslike Munisipaliteit se jaarlikse geïntegreerde ontwikkelingsplan ingedien….
AfriForum se buurtwagte in Nylstroom en Naboomspruit het ’n inligtingsessie vir gemeenskapslede aangebied oor hul veiligheid voor, tydens en ná…
Mookgophong (Naboomspruit) se strate gaan nie wéér naamloos wees nie danksy AfriForum se noue samewerking met die gemeenskap van dié…
Rustenburg is dalk nie Rome nie, maar die uitdrukking “Rome is nie in een dag gebou nie”, geld net so…
Te midde van voortslepende kragonderbrekings hoef die inwoners van Pretoria-Oos nie ook op die pad in duisternis gehul te word…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het op 13 April die gebied by die dammetjie in DF Malanstraat opgeruim. Hulle het 1,3…
AfriForum se Rustenburg-tak het vandag hul voorstelle vir die jaarlikse geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) by die Rustenburg Plaaslike Munisipaliteit ingedien. Dié…
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 5 April en 13 April aan twee operasies deelgeneem saam met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD)…
Diegene wat aan die Weskus woon kan gemoedsrus hê in die wete dat nóg 19 van sy AfriForum-buurtwaglede oor die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing