Vanderbijlpark-tak bederf inwoners met sjokolade vir Moedersdag
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het op Saterdag 11 Mei ter ere van Moedersdag sjokolade met ’n spesiale kaartjie aan die vroulike…
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het op Saterdag 11 Mei ter ere van Moedersdag sjokolade met ’n spesiale kaartjie aan die vroulike…
Die voortslepende uitdagings met vullisverwydering en die bestuur van hierdie diens deur die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit het die burgerregtewaghond AfriForum…
Diegene wat aan AfriForum se Uitenhage-tak behoort, en staatmaak op sy Winterberg-plaaswag vir beskerming, kan gerus wees in die wete…
Die AfriForum-tak in Thabazimbi het Saterdag 11 Mei begin om die reservoirs in Jordaanstraat skoon te maak. Tydens die eerste…
AfriForum se Laersuidkus- en Amanzimtoti-takke het onlangs hulle voorstelle vir die geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) onderskeidelik by die Ray Nkonyeni Plaaslike…
AfriForum se Durban-Wes-tak het hulle voorstelle vir die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit se geïntegreerde ontwikkelingsplan ingedien. Die tak het hulle uitgespreek…
Die AfriForum-tak in Vryburg het sy voorstelle op die Naledi Plaaslike Munisipaliteit se geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) ingedien. Hierin het die…
Die instandhouding van Emalahleni (Witbank) se rioolnetwerk het tot so mate versleg dat daar gedurig verstopte pype is en rampspoedige…
Hoewel die Lekwa Plaaslike Munisipaliteit teen die einde van die 2021/2022-finansiële jaar skynbaar meer as R490 miljoen in sy bankrekening…
AfriForum se Noord van die berg-buurtspan het tydens April voortgegaan met hulle volhoubare skoonmaakaksies in Pretoria-Noord. Die buurtspan het 1 958…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing