Reeks brandstigtings tref Wes-Moot: AfriForum-tak blus drie brande binne enkele ure
AfriForum se Wes-Moot-brandspan het Donderdag (4 Julie) binne enkele ure drie brande, wat na bewering met opset gestig is, in…
AfriForum se Wes-Moot-brandspan het Donderdag (4 Julie) binne enkele ure drie brande, wat na bewering met opset gestig is, in…
AfriForum se Zeerust-tak het in Mei, uit eerbied vir al die burgers wat destyds gedurende die Anglo-Boereoorlog gesneuwel het, die…
AfriForum se Bethal-tak het op 25 en 26 Junie tientalle slaggate in dié dorpie met ongeveer 25 ton doleriet opgevul….
Die menige slaggate in Lichtenburg het geen kans gestaan teen die vasberadenheid van dié dorp se AfriForum-tak om die paaie…
Die AfriForum-tak in Herzogville het in Junie ’n minimum van 100 sakkies teer (oftewel 2,5 ton) gebruik om meer as…
Met die installasie van twintig sonkragligte om die Innibos Nasionale Kunstefees se feesterrein het AfriForum se Nelspruit-tak lig in verskeie…
Ná talle pogings om die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit te kry om instandhoudingswerk aan die openbare toilette in Upington te…
Die AfriForum-tak in Midvaal het op 29 Junie ’n projek by die Riversdal-begraafplaas van stapel gestuur wat daarop gemik was…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het in Junie voortgegaan om padmerke in die dorp te verf. In dié maand is 60…
Kort voordat AfriForum sy landwye slaggatmaand afgeskop het, het die Noord van die berg-tak slaggate in Pretoria-Noord begin herstel. Sommige…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing