AfriForum Sakenetwerk bankvas agter gemeenskap van entrepreneurs wat Vrouenetwerk help kweek
Die Vrouenetwerk, gedryf deur die entrepreneur Annelize Blom, het vir die eerste keer sedert die Covid-19-pandemie ’n netwerkgeleentheid by die…
Die Vrouenetwerk, gedryf deur die entrepreneur Annelize Blom, het vir die eerste keer sedert die Covid-19-pandemie ’n netwerkgeleentheid by die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het verlede week ’n splinternuwe buurtwag in Vereeniging gestig om die inwoners van hierdie gebied te help…
Die AfriForum-buurtwag in Germiston het onlangs kragte saamgesnoer met die Ekurhuleni-metropolisie (EMPD) en private veiligheidsmaatskappye om onwettige grondbesetters agter die…
AfriForum se Lichtenburg-tak het van einde Oktober tot 6 November ononderbroke gewerk om noodsaaklike herstelwerk aan Lichtenburg se paaie te…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het die afgelope twee maande voortgegaan met die verf van padtekens en spoedhobbels in die dorp….
Die AfriForum-tak in Kaap Agulhas het die afgelope naweek begin om talle oppervlaktes wat straatname in Struisbaai bevat, skoon te…
AfriForum se Vaalharts-buurtwag het vandag in die vroeë oggendure ’n vermeende luserndief se planne in die wiele gery nadat hy…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het verlede week ’n tak in die Theewaterskloof-omgewing gestig en ’n bestuur vanuit die gemeenskap gekies om…
’n Berugte span vermeende koperkabeldiewe, wat maande lank al aktief is in die Bo-Karoo, het hulle vroeg gisteroggend (5 November)…
AfriForum se Witbank-tak in Emalahleni het in Oktober ’n nuwe inligtingsbord aan die Blancheville-buurtwag geskenk, wat by die ingang van…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing