#VuldieGat: Rustenburg-tak vul slaggate en verf padmerke
Die AfriForum-tak in Rustenburg het tydens Julie daarop gefokus om paaie veiliger te maak vir padgebruikers. Dié tak het slaggate…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het tydens Julie daarop gefokus om paaie veiliger te maak vir padgebruikers. Dié tak het slaggate…
AfriForum se Lichtenburg-buurtwag het in Julie vanjaar twee noemenswaardige suksesse behaal wat die veiligheid van die gemeenskap ten goede bevorder…
Die AfriForum-takke in Alberton en Germiston het 27 Julie in samewerking met vrywilligers slaggate in Azalea- en Nasturtiumweg in onderskeidelik…
Vergeet maar van daardie slaggat in Nelson Mandelarylaan in Mookgopong, want danksy AfriForum se Naboomspruit-tak is die reusegat wat die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het Vrydag (2 Augustus) ’n nuwe taksentrum in Roodepoort geopen wat onder meer as opleidingsentrum en veiligheidsbeheerkamer…
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het gedurende Julie 2024 verskeie suksesvolle slaggatprojekte voltooi danksy die hulp en skenkings vanuit die gemeenskap….
Die gemeenskap van Prieska moes bykans vier maande gewag het voordat die Siyathemba Plaaslike Munisipaliteit eindelik verbeterings aan Kerkstraat by…
Bewapen met verfkwaste, grassnyers en tonne energie – dís hoe AfriForum se Port Elizabeth-jeugtak ingespring het om ’n omvattende opknappingsprojek…
Die AfriForum-buurtwag in Bethlehem het nie geskroom om ondersoek in te stel ná n kragonderbreking die Môrelig-woonbuurt moedeloos gelaat het…
AfriForum se Delportshoop-tak het in Julie 122 slaggate met twee ton sand en vyf sakke sement gevul. Hierdie merkwaardige inisiatief…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing