Centurion-tak help gemeenskap om sonkragstraatligte te installeer
Simonsvleisingel in Centurion het nou weer 13 werkende straatligte danksy samewerking tussen AfriForum se Centurion-tak en die gemeenskap. Dié nuwe…
Simonsvleisingel in Centurion het nou weer 13 werkende straatligte danksy samewerking tussen AfriForum se Centurion-tak en die gemeenskap. Dié nuwe…
AfriForum Jeug se George-tak het op 3 Augustus ’n mini SASS-riviertoets in die bolope van die Witelsrivier uitgevoer. Die mini…
Misdadigers sal voortaan twee keer moet dink voordat hulle weer in die nag by die berugte “Robotbrug” in Markstraat, Kroonstad,…
AfriForum se Noord van die berg-buurtspan – ’n toegewyde span werkers wat deurlopend uiteenlopende opknappings en skoonmaakprojekte in Pretoria-Noord pak…
Lede van AfriForum se Potgietersrus-buurtwag in Mokopane en Landelike veiligheid het aan ’n omvattende opleidingsessie deelgeneem wat daarop gemik is…
Die AfriForum-tak in Christiana het op 3 Augustus in samewerking met die Jeug-tak ’n padverfprojek aangepak om voetgangers veiliger te…
AfriForum eis dat die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit onmiddellik ontwikkeling wat tans in ses uitbreidings in Sasolburg gedoen word, moet staak…
Die noodwaterpunt wat in Junie vanjaar deur AfriForum se Garsfontein-Faerie Glen-tak opgerig is, het onlangs tydens Rand Water se instandhoudingswerk…
Die jeug-vleuel van AfriForum se Mosselbaai-tak het die afgelope naweek (3 Augustus) die inisiatief geneem om jongmense oor wapenveiligheid te…
AfriForum se Pionier-tak het 300kg teer gebruik om slaggate in Kritzinger- en Mollerstraat in Meyerspark te herstel. Selfs die tak…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing