AfriForum en vrywilligers span saam om Zeerust-begraafplaas skoon te maak
Die AfriForum-tak in Zeerust het op 14 September die plaaslike begraafplaas op die hoek van Forsman- en Van Riebeeckstraat skoongemaak….
Die AfriForum-tak in Zeerust het op 14 September die plaaslike begraafplaas op die hoek van Forsman- en Van Riebeeckstraat skoongemaak….
Dele van die Noord-Kaap is behoorlik groen van jaloesie nadat AfriForum se Keimoes-tak met die aanvang van lente talle bome…
Die AfriForum-tak in Zeerust het vandeesmaand hom beywer om soveel moontlik bome in die gebied te plant en waar moontlik…
AfriForum doen ’n beroep op die Emthanjeni Plaaslike Munisipaliteit om dringend by die waterkrisis in De Aar, Hanover en Britstown…
AfriForum se Klerksdorp-tak het Vrydag 13 September ’n dringende skrywe aan die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit gerig en die munisipaliteit sewe…
Die Kai !Garib Plaaslike Munisipaliteit het vyf werksdae om op ’n brief van AfriForum oor die ernstige rioolprobleem in Kakamas,…
Die AfriForum-tak in Bronkhorstspruit het skaars Augustus se stof van hulle skoene afgeskud toe hulle die eerste aksies vir September…
Die AfriForum-tak in Swellendam het onlangs agte nuwe koeëlvaste baadjies aangekoop vir hul buurtwaglede om tydens veiligheidsoperasies saam met die…
AfriForum se Noord van die berg-buurtspan het verlede maand dié deel van Pretoria behoorlik platgery om die omgewing skoon en…
Twee rooihartbeesbokke was vandeesweek ’n bok vir sports en het behoorlik die ooste van Pretoria op horings geneem. AfriForum se…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing