Knysna-tak plant 111 bome tydens boomplantmaand
Die AfriForum-tak in Knysna het tydens AfriForum se jaarlikse boomplantmaand-projek alle verwagtinge oorskry deur sy eie mylpaal om 100 bome…
Die AfriForum-tak in Knysna het tydens AfriForum se jaarlikse boomplantmaand-projek alle verwagtinge oorskry deur sy eie mylpaal om 100 bome…
AfriForum Brandweer het op 9 Oktober ’n brandende grasdak in Langenhovenpark spoedig onder beheer gebring en die vlamme geblus. Dié…
AfriForum se Standerton-tak en -buurtwag het tydens September die dorp op elke denkbare gebied help beveilig. Dié buurtwag het nie…
AfriForum se Bo-Karoo-tak het onlangs in samewerking met die Orania Dorpsraad ’n uitgebreide oudit- en instandhoudingsprojek vir brandkrane in Orania…
AfriForum se Welkom-tak het die laaste naweek in September ’n betekenisvolle bydrae tot omgewingsbewaring gelewer deur altesaam 21 witstinkhoutbome in…
Die AfriForum-tak in Kaap Agulhas het op 2 Oktober ’n skenking van 10 melkhoutbome (Sideroxylon inerme) aan die Zoetendal Akademie…
Met die begin van lente in September, het die AfriForum-tak in Parys en die niewinsgewende organisasie Mooi Parys hande gevat…
AfriForum se Centurion-buurtspan het in September talle skoonmaakprojekte aangepak waartydens ’n totaal van ongeveer 37 800 vierkante meter se gras…
Nadat AfriForum se Middelburg-tak die afgelope jaar alles in die stryd gewerp het om die Suid-Afrikaanse Vrouefederasie (SAVF) Middelburg Tehuis,…
AfriForum eis antwoorde van Rand Water nadat inwoners in die Govan Mbeki- munisipale gebied onder ernstige waterprobleme gebuk gaan. Gemeenskappe…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing