AfriForum se Alberton-buurtwag spoor vermiste persone op
Die AfriForum-buurtwag in Alberton het op 8 en 9 Oktober 2019 in afsonderlike voorvalle twee vermiste persone opgespoor. Dít volg nadat die…
Die AfriForum-buurtwag in Alberton het op 8 en 9 Oktober 2019 in afsonderlike voorvalle twee vermiste persone opgespoor. Dít volg nadat die…
AfriForum Gemeenskapsveiligheid het in samewerking met GAC Security op 4 Oktober 2019 ’n projek van stapel gestuur om ’n nuwe beheerkamer in…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die afgelope naweek nagenoeg 132 gemeenskappe regoor die land gemobiliseer om aan ’n nasionale patrollie deel…
Die AfriForum-buurtwag in Standerton het op Woensdag 2 Oktober 2019 kragte saamgespan om ’n brandende huis in Kosmospark te help blus….
AfriForum se Kraaifontein-buurtwag het in September in samewerking met die Kraaifontein Sektor 4B-buurtwag en die SAPD op verskeie voorvalle gereageer…
’n Patrolleerder van Uitsig het op 29 September 2019 ontdek dat sy beursie gesteel is nadat hy boodskappe van sy…
Lede van AfriForum het op Saterdag 21 September 2019 gehelp om vyf gewapende rowers in hegtenis te neem ná ’n…
AfriForum se Laeveld-takke het oor die afgelope maand nuwe brandbestrydingstoerusting ontvang. Dié toerusting is aan die Cairn Burnside-plaaswag buite Nelspruit…
Die AfriForum-buurtwag in Bronkhorstspruit het onlangs vlak 2-noodhulpopleiding in die omgewing aangebied en 12 gemeenskapslede het die kursus voltooi. Dié…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 21 September 2019 ’n nuwe buurtwag in die Welbekend-area gestig. Díe buurtwag vorm deel van die Moreletapark-tak…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing