AfriForum se Kempton Park-buurtwag maak ’n verskil in Maart
Die AfriForum-buurtwag in Kempton Park het die plaaslike gemeenskap in Maartmaand deurlopend bygestaan en verskeie voorvalle hanteer. Die buurtwag het…
Die AfriForum-buurtwag in Kempton Park het die plaaslike gemeenskap in Maartmaand deurlopend bygestaan en verskeie voorvalle hanteer. Die buurtwag het…
Die AfriForum-buurtwag in Uitsig het op 25 Maart 2020 gehelp om twee sakerowers vas te trek. Die buurtwag se veiligheidsvoorsitter het omstreeks…
Die AfriForum-buurtwag in Krugersdorp het op 23 en 24 Maart 2020 in samewerking met die SAPD en verskeie sekuriteitsmaatskappye twee verdagtes in…
’n Lid van AfriForum se Springs-buurtwag het op 24 Maart 2020 in samewerking met die GPF ’n verdagte aangekeer. Morné Greyling, die…
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 22 Maart 2020 in samewerking met die SAPD en Kasselman-sekuriteit drie verdagtes vasgetrek nadat ’n…
Die AfriForum-buurtwag in Worcester het op 21 Maart 2020 verdagtes aangekeer. Die buurtwag het om 06:00 op ’n vrou se noodoproep…
Die AfriForum-buurtwagte in Matlabas-Noord, -Suid en -Wes het op 21 en 22 Maart 2020 noodhulpopleiding ontvang. Emcare Health & Safety in Ellisras…
AfriForum se buurtwagte in Argent, Delmas, Eloff, Leandra, Lydenburg, Machadodorp, Middelburg (buurt- en plaaswag), Nelspruit, Piet Retief, Secunda, Standerton en…
Drie verdagtes is op 17 Maart 2020 in hegtenis geneem danksy goeie samewerking tussen AfriForum se Nuwerus- en Kleinrivier-plaaswag, asook die organisasie…
AfriForum se buurt- en plaaswagte in Koekenaap, Kleinrivier, Lutzville, Vredendal, Nuwerus, Trawal en Spruitdrift in die Matzikama-gebied het op 13 en…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing