AFRIFORUM-BUURTWAG BIED ONDERSTEUNING AAN HERMANUS-BRANDWEER MET HOMMELTUIG
AfriForum se Alfa-buurtwag wat deel van die organisasie se Overstrand-tak vorm, het op 25 Maart 2021 die Hermanus-brandweer bygestaan om…
AfriForum se Alfa-buurtwag wat deel van die organisasie se Overstrand-tak vorm, het op 25 Maart 2021 die Hermanus-brandweer bygestaan om…
Een van AfriForum se buurtwaglede het op 26 Maart 2021 om 06:00 verby ’n soja-landery gery en opgemerk dat ’n…
AfriForum se Naboomspruit-tak het op 24 Maart ’n buurtwag op die dorp gestig nadat die gemeenskap dié burgerregteorganisasie genader het…
Die AfriForum-buurtwag in Musina het in die vroeë oggendure van 21 Maart ’n inbreker in hegtenis geneem. Die buurtwag het…
AfriForum se buurtwagte in Gauteng het op 12 Maart 2021 in hul onderskeie gebiede aan dié burgerregteorganisasie se nasionale patrollie…
AfriForum se veiligheidstrukture in die Noord-, Oos- en Wes-Kaap het op 12 en 13 Maart 2021 aan dié organisasie se…
AfriForum het op 12 Maart 2021 ’n nasionale patrollie gehou om sigbaarheid reg oor die land te verhoog. Hierdie nasionale…
AfriForum se buurtwagte in Mpumalanga het op 12 Maart 2021 aan AfriForum se nasionale patrollie deelgeneem. Dié massapatrollie vorm deel…
AfriForum se buurtwagte in Limpopo het oor die afgelope naweek deelgeneem aan ’n nasionale patrollie. Op 12 Maart het AfriForum…
Lede van die AfriForum-buurtwag in Potgietersrus het die polisie verlede jaar gehelp om twee motordiewe in hegtenis te neem. Die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing