AfriForum se Standerton-buurtwag help om verdagtes te arresteer
Die AfriForum-buurtwag in Standerton het op 27 Oktober 2021 gehelp om vyf verdagtes in hegtenis te neem nadat Kasselman-sekuriteitsdienste rolspelers…
Die AfriForum-buurtwag in Standerton het op 27 Oktober 2021 gehelp om vyf verdagtes in hegtenis te neem nadat Kasselman-sekuriteitsdienste rolspelers…
Die AfriForum-buurtwag in Malalane het op 25 Oktober 2021 nuwe toerusting ontvang sodat die buurtwag ten volle toegerus is om…
AfriForum se Wes-Moot-buurtwag het op 22 Oktober 2021 saam met die Hercules GPF, Hercules SAPD, verskeie sekuriteitsmaatskappye en ander rolspelers…
AfriForum se Malalane-buurtwag het op 30 September 2021 bygedra tot die suksesvolle opsporing van ’n verdagte voertuig en gesteelde goedere…
Die AfriForum-buurtwag in Krugersdorp het op 18 en 19 Oktober 2021 drie suksesse behaal in dié dorp. ’n Vermiste 16-jarige…
AfriForum se Overstrand-tak het op 12 Oktober 2021 twee nuwe kameras in onderskeidelik Lynx- en Vermontlaan in Vermont opgerig. Hierdie…
AfriForum se Nelspruit-buurtwag het op 12 Oktober 2021 patrollie in West Acres in Nelspruit gery nadat daar ’n toename in…
AfriForum se buurtwag in Ermelo het op 8 Oktober 2021 ’n patrollie gehou om te help om die dorp te…
Die AfriForum-buurtwagte in Nelspruit en Witrivier het op Saterdag 3 Oktober gehelp om strate te beveilig ná ’n donderstorm met…
Nadat AfriForum se takke in Pretoria-Noord in Augustus ’n waterkar aangekoop het, is dié waterkar in September gebruik om meer…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing