AfriForum-buurtwag in Stilfontein hou dorp veilig gedurende feestyd
Die AfriForum-buurtwag in Stilfontein het gedurende die feestyd aktief die gemeenskap veilig gehou. Sowat 37 aktiewe patrollielede het 103 patrollies…
Die AfriForum-buurtwag in Stilfontein het gedurende die feestyd aktief die gemeenskap veilig gehou. Sowat 37 aktiewe patrollielede het 103 patrollies…
AfriForum se Alfa-buurtwag, wat deel vorm van die organisasie se Overstrand-tak, het op 12 Januarie 2022 in samewerking met die…
AfriForum se Wes-Moot-buurtwag het op 10 Januarie 2022 gehelp om twee verdagtes by die Suiderberg-reservoir vas te trek danksy die…
Die AfriForum-takke in die Karoo het gedurende die afgelope feestyd weer gewys hoe groot rol hulle in die plaaslike gemeenskappe…
AfriForum se Mpumalanga-buurtwagte het die feesseisoen op 15 Desember 2021 afgeskop met ’n massapatrollie as deel van die burgerregtewaghond se…
Tydens ’n geleentheid wat AfriForum se Geelhoutboom-plaaswag op 9 Desember 2021 by die Redberry-aarbeiplaas buite George aangebied het, het Eduan…
Die AfriForum-plaaswag in Albertinia het van 18 November tot 3 Desember saam met die SAPD en ander veiligheidstrukture in die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op die oggend van 4 Desember ’n verdagte in die Bellville-omgewing vasgetrek. Die AfriForum-buurtwag…
Die AfriForum-buurtwag in Brits het op 3 Desember ’n massapatrollie gehou om sigbaarheid in dié dorp te verhoog gedurende die…
Die AfriForum-tak en -buurtwag in Ellisras het op 3 Desember nuwe brandbestrydingstoerusting ontvang. Hierdie brandbestrydingstoestel is aangekoop met die doel…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing