AfriForum-buurtwag in Hartbeesfontein help met misdaadvoorkoming
AfriForum se Hartbeesfontein-buurtwag het op 5 Februarie ingespring en die gras by die substasies met ’n trekker en bossiekappers gesny,…
AfriForum se Hartbeesfontein-buurtwag het op 5 Februarie ingespring en die gras by die substasies met ’n trekker en bossiekappers gesny,…
AfriForum se Groter Moot-buurtwag het op 5 Februarie 2022 deelgeneem aan ’n paraatheidsoudit. Die buurtwag bestaan uit agt spanne met…
Die AfriForum-buurtwag in Ventersdorp was die afgelope maand baie besig om die gemeenskap te help beveilig. ’n Reaksiebeampte is tydens…
Die patrolleerders van AfriForum se Bloemfontein-buurtwagte in Fichardtpark en Wilgehof het op 5 Februarie 2022 Stop the Bleed-opleiding by Critical…
AfriForum het op 3 Februarie in samewerking met die gemeenskapspolisiëringsforum in Bethal gehelp om ’n vermiste persoon op te spoor….
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het op 27 Januarie ’n hommeltuig wat die tak aangekoop het, aan die opgeleide hommeltuigvlieёniers oorhandig…
Die AfriForum-buurtwag in Brits het in Januarie verskeie suksesse behaal, benewens die feit dat hulle gereeld patrollies ry om die…
AfriForum se Rondeberg-buurtwag wat deel vorm van die burgerregteorganisasie se Malmesbury-tak het op 27 Januarie 2022 in samewerking met die…
Die AfriForum-buurtwag in die Strand het op 21 Januarie ’n suksesvolle massapatrollie in samewerking met ander veiligheidsrolspelers in die omgewing…
Die AfriForum-buurtwag in Nelspruit het op 21 Januarie 2022 ’n sigbaarheidspatrollie gehou om misdadigers die gebied te ontsê. Die buurtwaglede…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing