Alberton-buurtwag werk saam met die SAPD om misdaad te bekamp
Die AfriForum-buurtwag in Alberton het op 5 April saam met die SAPD en ander veiligheidstrukture in die omgewing gewerk om…
Die AfriForum-buurtwag in Alberton het op 5 April saam met die SAPD en ander veiligheidstrukture in die omgewing gewerk om…
AfriForum se Stilfontein-buurtwag het in Maart hard gewerk om die gemeenskap veilig te hou en het 155 patrollies gery en…
Die AfriForum-buurtwag in Krugersdorp het verskeie suksesse in 24 uur behaal te danke aan inligting wat deur die publiek beskikbaar…
AfriForum se Groter-Moot-buurtwag in Pretoria het op 30 Maart 2022 in die vroeë oggendure drie vermeende kabeldiewe vasgetrek. Dit volg…
Die AfriForum-buurtwag in Ermelo het op 27 Maart gehelp om ’n gesteelde voertuig terug te vind. Omstreeks 21:10 is inligting…
AfriForum se Groter-Moot-buurtwag in Pretoria het op 27 Maart 2022 ’n daggaplantasie tussen 24ste- en 25ste Laan en Hertzogstraat uitgehaal….
Die AfriForum-tak in Mosselbaai het op 24 Maart ’n buurtwag in Groot-Brakrivier gestig. Dit volg ná inwoners van Groot-Brakrivier na…
AfriForum se TEKS-buurtwag het gedurende Februarie hard gewerk om misdaad in die omgewing te stuit. Die buurtwag spog met 128…
AfriForum se Riversdal-buurtwag het op 12 Maart in verskeie operasies hulp aan die polisie verleen, waartydens ’n aantal verdagtes in…
AfriForum se Apiesrivier-buurtwag het op 13 Maart gesteelde kabels van Eskom in ’n veld in Bultfontein, noord van Pretoria, teruggevind….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing