AfriForum-snuffelhond betrap verdagtes onkant
Die AfriForum-buurtwag in Germiston aan die Oos-Rand van Gauteng was op 12 Augustus met hul snuffelhond, Storm, op patrollie toe…
Die AfriForum-buurtwag in Germiston aan die Oos-Rand van Gauteng was op 12 Augustus met hul snuffelhond, Storm, op patrollie toe…
AfriForum se Moreletapark-buurtwag het op 14 Augustus ’n gesteelde sleepwa opgespoor wat tydens koperdiefstal by een van Eskom se substasies…
Die AfriForum-tak in Germiston het op 10 Augustus waardevolle opleiding van AfriForum se trauma-eenheid ontvang. Die opleiding was gefokus daarop…
Die AfriForum-buurtwag in Germiston het in samewerking met verskeie ander organisasies, twee suksesse behaal op 4 en 6 Augustus. FRS…
Die AfriForum-takke in Bloemfontein het in Julie verskeie skoonmaak-aksies en veiligheidsinisiatiewe aangepak in Langenhovenpark, Uitsig, Universitas, Wilgehof, Hospitaalpark, Rayton-Heuwelsig, Bloemfontein-Noord…
Die AfriForum-buurtwag in Roodepoort het op 5 en 6 Augustus 2022 brandopleiding ontvang. Forum Sekuriteit het die opleiding aan 20…
Die AfriForum-buurtwagte in die Mooirivier het in Julie in samewerking met die SAPD en ander veiligheidsinstansies hul omgewing beveilig. Daar…
Die AfriForum-buurtwag in Brits het op 28 Julie een van vier verdagtes vasgetrek wat besig was om persone in die…
Die AfriForum-buurtwag in Hluhluwe het gister in samewerking met Alpha Sekuriteit, binne ure ’n motor met ’n gekloonde lisensieskyf opgespoor….
Die AfriForum-tak in Brits het op 22 Julie 2022 in samewerking saam met ander organisasies ’n skoonmaakprojek by die Damara…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing