Moreletapark-buurtwag verwyder boom wat pad versper
AfriForum se Moreletapark-buurtwag het op 14 Februarie hulp aan die brandweerdienste verleen om ’n groot boom in Sonjastraat te verwyder…
AfriForum se Moreletapark-buurtwag het op 14 Februarie hulp aan die brandweerdienste verleen om ’n groot boom in Sonjastraat te verwyder…
AfriForum se Bellville-buurtwag het op 12 Februarie twee vermeende inbrekers vasgetrek. Omstreeks 18:07 het buurtwaglede ’n boodskap ontvang dat daar…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se buurtwag in Stellenbosch het op die aand van 9 Februarie ’n demonstrasie van nagsig-toerusting en hommeltuie…
AfriForum se Wes-Moot-tak het op 8 Februarie LPR-kameras, wat van kunsmatige intelligensie gebruikmaak om nommerplate te ontleed, aan verskeie databasisse…
Die Brits-tak het na aanleiding van ’n liggaam, van ’n onbekende persoon, wat op 5 Februarie in ’n park in…
AfriForum se Germiston-buurtwag het op Vrydag 3 Februarie die polisie in Primrose aan die Oos-Rand gehelp om twee verdagtes vas…
AfriForum se Riversdal-protospan en TFR Sekuriteit het op Sondag 22 Januarie hulp verleen nadat ’n 75 jarige vrou verkrag en…
Die AfriForum-buurtwag in Hartbeesfontein het op 22 Januarie, twee verdagtes aangekeer en die SAPD bygestaan om ’n derde te arresteer….
Vyf beweerde wildstropers is op 12 Januarie ná ’n ongeluk in die Boekenhout- /Grootvallei area vasgetrek. AfriForum se Naboomspruit-buurtwag het…
Op Saterdag 14 Januarie het AfriForum-buurtwaglede en ander rolspelers gehelp met die arrestasie van ’n vermeende voertuigdief in Benoni, Gauteng….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing