Witrivier-buurtwag help om gesteelde voertuig en verdagtes op te spoor
Lede van die AfriForum-buurtwag in Witrivier het op 22 Junie in samewerking met BlackWater Security twee verdagtes aangekeer wat in…
Lede van die AfriForum-buurtwag in Witrivier het op 22 Junie in samewerking met BlackWater Security twee verdagtes aangekeer wat in…
AfriForum se Potchefstroom-buurtwag het vanoggend in samewerking met Mooirivier Beskerming en CB Sekuriteit twee verdagtes aangekeer wat koperkabels gesteel het….
AfriForum se Nelspruit-buurtwag in Mbombela het op 19 Junie ’n sleutelrol gespeel in die opsporing van ’n gekaapte voertuig en…
AfriForum het op 9 Junie die eerste van ’n reeks veiligheidsopleidingsessies aan 25 lede van sy nuutgestigte Midvaal-buurtwag aangebied. Dié…
AfriForum se Matzikama-tak het in Mei verskeie suksesse behaal. Dié tak het hierdie maand drie nuwe buurt- en plaaswagte in…
AfriForum se Weskus-tak het op 3 Junie die nuut gestigte Hopefield-plaaswag toegerus met veiligheidstoerusting en ook veiligheidsopleiding verskaf. Hierdie veiligheidstoerusting…
Die buurtspan van AfriForum se Groter Moot-tak het gedurende Mei ’n reusehoeveelheid werk gedoen en sukses behaal om die Moot-gemeenskap…
Die herdenking van die Vrede van Vereeniging is op 31 Mei op verskeie plekke oor die land gevier. Dié vredesverdrag…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 31 Mei ’n buurtwag in Midvaal gestig. Hierdie buurtwag vorm deel van AfriForum se Midvaal-tak…
AfriForum se Worcester-buurtwag het op 26 Mei ’n onbekende man gehelp wat sy been gebreek het. Louis Conradie, ’n buurtwaglid,…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing