Winterberg-plaaswag ontvang veiligheidstoerusting
AfriForum se nuwe Winterberg-plaaswag het op 11 Julie veiligheidstoerusting ontvang om hulle behoorlik toe te rus vir hulle taak om die…
AfriForum se nuwe Winterberg-plaaswag het op 11 Julie veiligheidstoerusting ontvang om hulle behoorlik toe te rus vir hulle taak om die…
AfriForum se Keimoes-buurtwag het op 6 Julie ’n noodboodskap ontvang vanaf een van dié buurtwag se bestuurslede, Meisie Pool, dat…
AfriForum het die afgelope twee maande sewe nuwe buurt- en plaaswagte in die Wes-Kaap en een in die Oos-Kaap gestig….
AfriForum se Walker Drive-buurtwag het op 7 Julie verskeie slaggate opgevul. Die area waarop gefokus is, is Sherwood in Gqeberha….
AfriForum se Durbanville-tak het op 6 Julie die nuutgestigte Durbanville-buurtwag met veiligheidstoerusting toegerus en veiligheidsopleiding aan sy lede verskaf. Durbanville…
AfriForum se Wilgehof-buurtwag het op 4 Julie ’n boodskap op hul noodgroep ontvang oor ’n onwettige struktuur met vier inwoners…
Die AfriForum-tak in Ellisras het op Maandag 3 Julie reageer op ’n noodoproep om by die asgate en perdekamp buite…
AfriForum se Alfa-buurtwag het die afgelope maand verskeie suksesse behaal in die voorkoming en bekamping van misdaad en bied geweldige…
Die jeuglede van AfriForum se Piet Retief-tak het tydens Junie ’n suksesvolle projek gedryf waartydens klere vir behoeftiges ingesamel is….
AfriForum se Walker Drive-buurtwag in Sherwood, Port Elizabeth, het op 27 Junie ondersteuning op ’n toneel gebied waar ’n lyk…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing