AfriForum woeker in Chrissiesmeer gedurende Oktober
AfriForum se Ermelo- en Chrissiesmeer-tak se hande het gedurende Oktober vir niks verkeerd gestaan nie. Dié takke het alles in…
AfriForum se Ermelo- en Chrissiesmeer-tak se hande het gedurende Oktober vir niks verkeerd gestaan nie. Dié takke het alles in…
Die AfriForum-tak in Witrivier het onlangs R10 000 aan die Kruger Laeveld Kamer van Koophandel en Toerisme (KLCBT) se kameraprojek…
AfriForum se Pietersburg-Suid-plaaswag het op 23 Oktober ’n beduidende rol gespeel in die arrestasie van 10 onwettige Mosambiekse burgers tydens…
AfriForum se buurtwagte in Mpumalanga het verlede week van Maandag tot Saterdag verskeie misdaadbrandpunte gepatrolleer. Dié buurtwagte het veral op…
Vyf vermeende diewe het verlede week hul rieme styfgeloop nadat hulle stukke beesvleis van ’n ongelukstoneel in die Herold-omgewing in…
Die AfriForum-buurtwagte in Bloemhof, Christiana, Delareyville, Biesiesvlei, Vryburg en Wolmaransstad het in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), die plaaslike…
AfriForum-buurtwagte in Marico het op 18 Oktober aan die organisasie se tweede nasionale patrollie vir die jaar deelgeneem waartydens 200…
Die AfriForum-buurtwagte in die Mooirivier het in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye…
Talle buurtwagte verbonde aan AfriForum se Mosselbaai-tak het die afgelope naweek meer as 2 800 km in een aand afgelê…
AfriForum se Strand-, Stellenbosch- en Helderbergkom-buurtwagte het op 18 Oktober een van die grootste nasionale patrollies in die suidstreek gehou…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing