Paarl-Noord-buurtwag beskerm onklaar vragmotor teen booswigte
Die tydige reaksie van AfriForum se Paarl-Noord-buurtwag het toegesien dat ’n vragmotor wat verlede week op die N1 onklaar geraak…
Die tydige reaksie van AfriForum se Paarl-Noord-buurtwag het toegesien dat ’n vragmotor wat verlede week op die N1 onklaar geraak…
’n Misdadiger wat ’n 91-jarige vrou verlede Donderdag (25 April) in haar huis op Bothaville oorval het, het sy rieme…
AfriForum se Potgietersrus-buurtwag in Mokopane het op 25 April in ’n gesamentlike operasie met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) beslag gelê…
Die AfriForum-buurtwagte aan die Oos-Rand het op 19 April aan dié organisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem en op 25 voorvalle…
AfriForum se Oos-Kaapse buurtwagte het vroeër vandeesmaand kragte saamgesnoer met AfriForum se buurtwagte in elke uithoek van die land tydens…
Bloedingbeheer is ’n lewensbelangrike vaardigheid vir enige persoon om te hê, maar veral vir diegene wat elke dag met veiligheidskwessies…
Die AfriForum-buurtwagte in Marico het op 19 April deelgeneem aan dié organisasie se nasionale massapatrollie. Altesaam 346 patrolleerders het 7 810,2…
Die AfriForum-buurtwagte in Bloemfontein het in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en…
AfriForum se Moreletapark-tak het vandeesmaand besluit om misdaad in die gebied daadwerklik te takel deur drie kameras op te rig…
AfriForum se Pretoria-buurtwagte het op 19 April aan die organisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem. Dié patrollie het in samewerking met…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing