AFRIFORUM JEUG ONDERSTEUN BYNA 100 STUDENTE WAT NSFAS-BEFONDSING VERLOOR
AfriForum Jeug het die regsfirma Hurter Spies Ing. genader nadat 5 000 tersiêre studente se NSFAS-befondsing vir die 2020 akademiese jaar…
AfriForum Jeug het die regsfirma Hurter Spies Ing. genader nadat 5 000 tersiêre studente se NSFAS-befondsing vir die 2020 akademiese jaar…
AfriForum Jeug se regspan het pas hofstukke ingedien teen die Nasionale Studente Finansiële Hulpskema, beter bekend as NSFAS, se onregmatige…
Die AfriForum Jeug-tak in Piet Retief het op 28 November ’n bergfietsdag aangebied. Daar is heelwat wilde plantasies in hierdie omgewing…
Die AfriForum Jeug-tak in die Helderbergkom het op Donderdag 3 Desember 2020 die Solidariteit Helpende Hand se Ons Plek-gemeenskapsentrum in…
AfriForum Jeug se Matzikama-tak het op Maandag 23 November die plaaslike DBV ondersteun deur honde- en katkos te skenk en…
Die AfriForum Jeug-tak in Bloemfontein het op Saterdag 7 November geskenke by Ons Kinderhuis-jeugsorgsentrum uitgedeel. Dié geskenke is vanuit die…
AfriForum Jeug het vandag ’n skrywe aan die Suid-Afrikaanse Instituut van Professionele Rekenmeesters (SAIPR) gerig waarin die jeugorganisasie eis dat…
Die Noordwes-hooggeregshof het op 12 Oktober beslis dat Ian Buys wel as kandidaat vir die kampusstudenteraad (KSR) mag staan nadat…
Deur Chantelle du Preez en Bernard Pieters Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het die afgelope naweek die standbeeld…
AfriForum Jeug verwelkom die verskuiwing van president MT Steyn se standbeeld van die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Bloemfontein-kampus…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing