AfriForum-saak oor repatriasie en kwarantyn uitgestel
AfriForum se saak oor die probleme wat Suid-Afrikaners ondervind wat na dié land terugkeer of gerepatrieer word, is vanoggend gedeeltelik…
AfriForum se saak oor die probleme wat Suid-Afrikaners ondervind wat na dié land terugkeer of gerepatrieer word, is vanoggend gedeeltelik…
AfriForum se Pietersburg-tak het op 29 Junie 2020 handreiniger aan skole geskenk om die verspreiding van COVID-19 te bekamp. Nadat die…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het op 1 Julie 2020 in samewerking met die Lions Club 120 komberse ter waarde van R10 000 aan…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag in ’n brief aan die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (NIOS) versoek dat foute in…
AfriForum se Potchefstroom-tak het hulppakkette aan vyf skole in die dorp uitgedeel as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat…
AfriForum se Wolmaransstad-tak het ’n hulppakket aan die Gereformeerde Skool in dié dorp geskenk as deel van die AfriForumStaanSaam vir…
AfriForum se Mpumalanga-takke het skole in dié provinsie op verskeie maniere bygestaan om hulle te help om gereed te wees…
Die AfriForum-tak in Prieska het ’n COVID-19-hulppakket aan Hoërskool Prieska verskaf as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek, wat in…
Die AfriForum-tak in Kimberley het skolehulppakkette aan verskeie skole in dié dorp verskaf as deel van die #afriforumstaansaam vir Skole-projek,…
AfriForum se Kuruman-tak het hulppakkette aan skole in Kuruman versprei as deel van die #afriforumstaansaam vir Skole-projek wat in samewerking…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing