Voedselverspreiding: Taakspan sal voortgaan om honger te help stil
Die COVID-19-taakspan, wat uit AfriForum, Saai en Solidariteit Helpende Hand bestaan, sal voortgaan om voedsel te versprei ongeag die regering…
Die COVID-19-taakspan, wat uit AfriForum, Saai en Solidariteit Helpende Hand bestaan, sal voortgaan om voedsel te versprei ongeag die regering…
Die AfriForum-takke in Kroonstad en Steynsrus het beide skenkings aan instansies gemaak om te help met die aankoop en verspreiding…
Die AfriForum-tak in Middelburg het tot op hede ongeveer 10 ton kos vir Solidariteit Helpende Hand se Josef Silo’s-projek ingesamel…
AfriForum is bekommerd oor die advertensie van die Gautengse Departement van Onderwys, waarin dié departement poste adverteer vir jong werklose…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid onder leiding van adv. Gerrie Nel ondersoek die onlangse voorval van onbillike en arbitrêre optrede van verkeersbeamptes…
Die burgerregteorganisasie AfriForum sal eersdaags in samewerking met AfriForum Jeug en AfriForum se takstrukture ’n skolehulppakketprojek van stapel stuur om…
AfriForum se Suid-Kaap-takke het met hulp van boerevriende aartappels vanaf die Vaalharts-besproeiingskema naby Christiana ontvang. Die vrag van 28 ton…
Die AfriForum-tak in Pietersburg het die geveg teen die verspreiding van COVID-19 voortgesit en nóg twee skole ontsmet. Die Laerskool…
Die COVID-19-taakspan wat deur die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai gestig is, het vandag in samewerking met Laeveld Agrochem…
AfriForum se Jeffreysbaai-tak het met die hulp van hul voorsitter Dries du Preez ’n verdere skenking van 28 ton aartappels…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing