AfriForum versprei hulppakkette aan skole
AfriForum se Hoogland-takke het op 28 en 29 Mei 2020 skolehulppakkette aan verskeie skole in die streek versprei as deel van die…
AfriForum se Hoogland-takke het op 28 en 29 Mei 2020 skolehulppakkette aan verskeie skole in die streek versprei as deel van die…
Albert Fritz, Minster van Gemeenskapsveiligheid in die Wes-Kaap, het vandag aangekondig dat die Nasionale Sekretaris van die SAPD aangedui het…
Die COVID-19-taakspan, wat uit AfriForum, Saai en Solidariteit Helpende Hand bestaan, het op 27 en 28 Mei 2020 ’n ton Genesis-kitsmaaltye na…
AfriForum se Privaatvervolgingseenheid het vandag in ’n brief aan Ray van Rooy, burgemeester van Dwarskersbos, geëis dat Jerome Pedro, ’n…
Die AfriForum-tak in Kuruman het op 29 Mei 2020 inisiatief geneem om die middedorp te ontsmet om te verseker dat die inwoners…
AfriForum se Springbok-tak het in die week van 29 Mei 2020 skolehulppakkette aan Springbok Christian Academy en die Primêre Skool Springbok…
AfriForum eis antwoorde by al die betrokke staatsdepartemente, insluitend die Departement van Binnelandse Sake en die Departement van Internasionale Betrekkinge…
AfriForum se takke in die Hoogland-distrik het die afgelope maand meer as 9 ton voedsel aan verskeie gesinne uitgedeel. Dié…
Die AfriForum-tak in Brits het skolehulppakkette aan vier skole in die Brits-omgewing voorsien as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek…
Die AfriForum-tak in Wolmaransstad het in samewerking met Solidariteit Helpende Hand voedselpakke aan kerke in dié dorp se voedselverspreidingsprogram geskenk….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing