AfriForum dien strafregtelike klagtes teen burgemeester van Mogalakwena-munisipaliteit in
| |

AfriForum dien strafregtelike klagtes teen burgemeester van Mogalakwena-munisipaliteit in

AfriForum het vandag strafregtelike klagtes teen sowel Andrina Matsemela, burgemeester van die Mogalakwena Plaaslike Munisipaliteit, as Charles Malema, hoof- finansiële beampte van dié munisipaliteit, by die Mokopane-polisiestasie in Potgietersrus ingedien. Dít volg nadat Matsemela na bewering ongeveer R1,5 miljoen se munisipale fondse op haar verjaarsdagpartytjie bestee het.

AfriForum: Presidensiële verslag oor grondhervorming ekonomies naïef en onderliggend rassisties – verskerpte veldtog beplan
| |

AfriForum: Presidensiële verslag oor grondhervorming ekonomies naïef en onderliggend rassisties – verskerpte veldtog beplan

Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag aangekondig dat hy sy veldtog teen onteiening sonder vergoeding op plaaslike en internasionale vlak sal verskerp. Dít volg nadat die presidensiële taakspan oor grondhervorming se verslag vandag bekendgestel is. AfriForum het die verslag as ’n verontagsaming van basiese ekonomiese beginsels beskryf en sy kommer oor die rassistiese onderbou daarvan uitgespreek.

Thandi Modise in hof; AfriForum en NDBV kondig nuwe saak aan
| |

Thandi Modise in hof; AfriForum en NDBV kondig nuwe saak aan

Thandi Modise, voormalige voorsitter van die nasionale raad van provinsies en tans speaker van die nasionale vergadering, het vandag vir die eerste keer in die Potchefstroomse streekhof verskyn op aanklagtes van dieremishandeling. Die saak is tot 30 Oktober 2019 uitgestel wanneer Modise op dié klagtes sal pleit. Modise word privaat vervolg deur adv. Gerrie Nel, hoof van…

AfriForum verwelkom NVG se vervolging van Malema
| | | |

AfriForum verwelkom NVG se vervolging van Malema

AfriForum verwelkom die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se aankondiging dat hulle Julius Malema, leier van die EFF, gaan vervolg vir beweerde misdade ingevolge die Wet op die Beheer van Vuurwapens ná volgehoue druk deur die burgerregte-organisasie.

AfriForum eis Lesufi se afdanking: Oorhandig versoek aan premier se kantoor en lê klag by polisie
| | | | |

AfriForum eis Lesufi se afdanking: Oorhandig versoek aan premier se kantoor en lê klag by polisie

AfriForum het vandag ’n brief aan die Gautengse premier David Makhura oorhandig waarin die afdanking van Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, geëis word. Volgens Henk Maree, woordvoerder van AfriForum, volg die eis ná ’n jarelange geskiedenis van wanbestuur en die verdeling van gemeenskappe deur die LUR. “Dit is ’n skande dat die premier toelaat…

End of content

End of content