Valke se onbekwaamheid of politieke oorwegings vertraag vervolging van ANC-sekretaris-generaal Fikile Mbalula
| |

Valke se onbekwaamheid of politieke oorwegings vertraag vervolging van ANC-sekretaris-generaal Fikile Mbalula

Die opkoms van Fikile Mbalula tot een van die hoogste posisies in die ANC kan verklaar waarom die Valke versuim om sy ondersoek af te handel en te verseker dat hy strafregtelik vervolg word. AfriForum se privaatvervolgingseenheid het dít duidelik gemaak in nog ’n brief aan senior wetstoepassingstrukture – hierdie keer aan die nasionale polisiekommissaris…

Pa en dogters in hof vir aanranding wat tot dood van ongebore baba lei
| |

Pa en dogters in hof vir aanranding wat tot dood van ongebore baba lei

’n Pa en sy twee dogters van Eersterust het hul eerste hofverskyning gehad op aanklagte van aanranding met die doel om ernstig te beseer – meer as twee jaar nadat die saak geopen is. Windel Ameer, Shahiedah Courtiers en Shariefah Ameer het Vrydag in die Hatfield-landdroshof verskyn. Die trio het Linodene Jacobus glo in Oktober…

Vermeende moordenaar terug agter tralies ná Privaatvervolgingseenheid ingryp
| |

Vermeende moordenaar terug agter tralies ná Privaatvervolgingseenheid ingryp

Vandeesweek het sewe jaar se gebrek aan optrede deur die owerhede binne net drie dae tot ’n einde gekom toe AfriForum se Privaatvervolgingseenheid ingegryp het. Vermeende moordenaar Jan de Klerk van Wyk is Donderdag in hegtenis geneem en het in die Boksburg-landdroshof verskyn. Van Wyk is tans in aanhouding. Op 29 September 2016 is Van…

Hulp benodig om verdagte wat gesoek word op aanklagte van verkragting en poging tot moord op te spoor
| |

Hulp benodig om verdagte wat gesoek word op aanklagte van verkragting en poging tot moord op te spoor

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) word toegejuig vir hul vinnige reaksie op die roof van Gautengse adjunkpolisiekommissaris, generaal-majoor Tommy Mthombeni, en die arrestasie van ’n verdagte. AfriForum se privaatvervolgingseenheid meen egter dat dieselfde nie gesê kan word van die SAPD se pogings om Mbongiseni Welcome Zwane – wat van verkragting en poging tot moord verdink word…

Beeldmateriaal duik op van Kaapstadse sakeman wat sy vrou en kind aanval
| |

Beeldmateriaal duik op van Kaapstadse sakeman wat sy vrou en kind aanval

Die wrede werklikheid van geslagsgebaseerde geweld is weer blootgelê met die verskyning van skokkende kringtelevisiebeeldmateriaal wat ’n man uitbeeld wat na bewering sy vrou aanrand terwyl hul dogter haar ma probeer beskerm. AfriForum se privaatvervolgingseenheid tree namens die ma en kind op. Die beskuldigde het gister in die Bellville-landdroshof in Kaapstad op verskeie aanklagte van…

Nasionale Vervolgingsgesag laat slagoffer van padwoede in die steek – nóg ’n uitstel in aanrandingsaak
| |

Nasionale Vervolgingsgesag laat slagoffer van padwoede in die steek – nóg ’n uitstel in aanrandingsaak

Die saak van ’n slagoffer van padwoede waarin AfriForum se privaatvervolgingseenheid ingevolge ’n waaksaamheidsopdrag optree, is gister in die Hatfield-landdroshof uitgestel. Dit is die derde saak hierdie week waarby die eenheid betrokke is wat uitgestel is weens teleurstellende optrede deur die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) en die howe. Matthews beweer hy het op 22 Oktober 2021…

NVG neem stappe om verdere vertragings te verhoed in saak van man wat MIV “doelbewus versprei”
| |

NVG neem stappe om verdere vertragings te verhoed in saak van man wat MIV “doelbewus versprei”

AfriForum se privaatvervolgingseenheid is teleurgesteld oor nog ’n vertraging in die poging tot moord- en verkragtingsaak teen ’n voormalige lid van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW). Die eenheid word egter bemoedig deur die stappe wat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) neem om te verseker dat daar geen verdere vertragings in die verhoor van die saak is…

Goeie vordering in sogenaamde wraakpornografiesesaak nadat die beskuldigde gearresteer is en in die hof verskyn het
| |

Goeie vordering in sogenaamde wraakpornografiesesaak nadat die beskuldigde gearresteer is en in die hof verskyn het

Dit het die polisie en die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) byna vier maande geneem om ’n saak van beweerde wraakpornografie te assesseer, die beskuldigde is uiteindelik gearresteer en voor ’n hof gebring. John Schuurman, ook bekend as Johnny Rockett, is op 23 Desember verlede jaar in hegtenis geneem, en was oor die feestyd in die tronk….

Besonderhede van ongesonde werksomstandighede ontbloot in aanrandingsverhoor van Gautengse adjunkspeaker
| |

Besonderhede van ongesonde werksomstandighede ontbloot in aanrandingsverhoor van Gautengse adjunkspeaker

Sers. Lizzie Mojapelo, ’n beampte van die polisie se beskermings-en-sekuriteitsdienste, het beweer dat polisiebeamptes nie na die huis van die Gautengse adjunkspeaker, Vuyo Mhlakaza-Manamela, ontplooi wou word nie omdat sy hulle dikwels aan mishandeling onderwerp het. Die sersant het onder kruisondervraging haar weergawe van gebeure herhaal wat gelei het tot die opening van ’n saak…

Verhoor teen Gautengse adjunkspeaker uiteindelik aan die gang
| |

Verhoor teen Gautengse adjunkspeaker uiteindelik aan die gang

Sers. Lizzie Mojapelo, ’n beampte van die polisie se beskermings-en-sekuriteitsdienste, het haar beweerde aanranding deur die Gautengse adjunkspeaker, Vuyo Mhlakaza-Manamela, beskryf. Die sersant beskuldig die politikus daarvan dat sy haar in ’n dronk woedebui met vuishoue aangeval en oor stoele gestamp het – wat gelei het tot beserings wat haar byna die lewe van haar…

End of content

End of content